HTML sitemap

Blogs

Powered by AVADA SEO Suite

Careers

Our Culture.

Mega IT Stores is South Africa's most trusted IT Refurbisher! We are a customer-centric operation, we work hard everyday to ensure the quality of our products and customer service are of the highest standards. At Mega IT, we pride ourselves on our transparency with our customers.

As a close team we uplift each other to exceed our full potential. Our work mentality is shaped around learning and helping each other grow. 

 

Want to join our team?

 

Vacancies at Mega IT Stores.

 

 

 

Internal Sales
Location: Mega IT Stores HQ, Edenvale

We have a large Afrikaans client base and we looking for a Afrikaans speaking internal sales consultant.

Mega  IT Stores soek 'n talentvolle en mededingende interne verkoopsdame om deel te word van ons dinamiese verkoopspan.

Wat doen 'n binne-verkoopsverteenwoordiger? 'n Interne verkoopspersoon sal 'n fundamentele rol speel om die maatskappy se ambisies en omsetgroei te bereik.

Verantwoordelikhede:

  • Diens huidige maatskapy kliente
  • Skep nuwe verkoopsgeleenthede met inloop klient en ook telefoniese komunikasie.
  • Verstaan kliënt behoeftes en vereistes
  • Bereik maandelikse en kwartaallikse verkoops totaal wat vasgestel is. 
  • Iidentifiseer sleutelspelers en genereer belangstelling
  • Onderhou en brei jou databasis maandeliks

Vereistes:

  • Interne verkoopservaring
  • Sterk telefoon teenwoordigheid en ervaring van direkte verkope per telefoon
  • Uitstekende verbale en skriftelike kommunikasievaardighede
  • Sterk luister- en voorlegginsvaardighede
  • Vermoë om te prioritiseer, en tyd effektief te bestuur

Let asseblief daarop dat Mega IT Stores moontlik 'n agtergrondtjek benodig en dat die werk afhanklik is van toepaslike verwysings.

Stuur asseblief u CV na accounts@mega-it.co.za met salarisverwagtinge

 

............................................................................................